6:05
F
FarmspaceElke stoetteler soek 'n ooi soos dié - haar bydrae tot die SA Vleismerino ras is uitsonderlik.
Franco van Rustvlei SA Vleismerino vertel ons meer van sy ooi wat elke stoetteler se droom is om te besit, haar bydrae tot die SA Vleismerino ras asook die rekord wat sy gebreek het. #RustvleiSAVleismerino #OudsteOoiAangeteken #FarmSpace











