6:52
F
FarmspaceGert vertel ons meer oor die Africa Droughtmasters Genetics Sale wat 20 Augustus 2022 plaasvind.
Ons gesels met Gert Barnard oor die Africa Droughtmasters Genetics Sale wat 20 Augustus 2022 plaasvind. Hy vertel ons wat jy kan verwag, wat dit is en waarom jy verseker daar moet wees. Moet nie uitmis op van die mooiste vroulike diere nie! #AfricaDroughtmasters #GeneticsSale #FarmSpace #OnsPraatBoer











