8:37
F
FarmspaceOns gesels met Jan Vosloo & Andre Malherbe van SA Vleismerino oor hulle Nasionale Veiling, 3 Aug.
Ons gesels met Jan Vosloo en Andre Malherbe van SA Vleismerino oor hulle 66ste Nasionale Veiling wat Woensdag, 3 Augustus 2022, plaasvind. Die veiling is op Bloemskou-terrein asook digitaal. Aanlyn registrasies: https://www.bkb.co.za/digital-auctions/ (vir enige hulp skakel Chrisna 082 957 8827) Die katalogus is beskikbaar by www.savleismerino.net en besoek www.bkb.co.za vir die volledige verkoopsvoorwaardes. Vir enige navrae skakel: Jan Vosloo 082 556 9822 | Wilbur Meyer 082 349 3189 #SAVleisMerino #66NationalAuction #FarmSpace











