10:11
F
FarmspaceOns gesels met Simeon oor die pragtige dames wat op die Summer Sale, 11 Oktober, gaan wees
Ons gesels met Simeon Hurwitz oor die pragtige dames wat op die Hurwitz Farming Summer Sale, 11 Oktober 2022, gaan wees. Daar val natuurlik ook 'n klompie kommersiële diere onder die hammer. Luister na wat jy hierdie jaar kan verwag! https://hurwitz.co.za/ #HurwitzFarmingSummerSale #FarmSpace #OnsPraatBoer











