14:17
F
FarmspaceSteyn Steenekamp gesels oor die opkomende Hatari veiling en hoe 4 broers besluit het om saam te werk
Hatari & Rooihek hou saam veiling die 14de Oktober - Steyn Steenekamp vertel ons hoe 4 Broers besluit het om die ding saam aan te pak en waarom hulle die pad saam stap. Steyn Steenekamp gesels oor die opkomende Hatari veiling en hoe 4 broers besluit het om saam te werk.











