13:59
F
FarmspaceSurveillance King - Hoe werk die "Mobile Surveillance Unit" genaamd Olifant en Dwergie? Deel 2
Olifant en Dwergie Deel 2. Jacques Wessels verduidelik die ins en outs van hulle mobiele sekuriteits eenhede vir veiligheid en sekuriteit op jou plaas of perseel. #OlifantEnDwergie #SurvKing #farmspace











