Loading results…
Loading results…
Tagged #totalagri
69 results
Total Agri somer promosie saam met NWK Retail. Waar en hoe kan jy spaar? #NWK #TotalAgri #FarmSpace
12 Nov 2020
www.capeboran.co.za - Laaste maar definitief nie die minste nie, Cape Prestige Boran Veiling 2020. Christo Crafford verduidelik waarom die Prestige Boran veiling so belangrike dag op die Boran Kalender is. Die veiling vind plaas net buite Mosselbaai te Rietvlei plaas. Spotgoedkoop verblyf beskikbaar by Tsogo Sun, heerlike spys en nektar vir die tong Vrydagaand en 'n kuier om nie te mis nie. Vir meer inligting besoek www.capeboran.co.za #PrestigeAuction #FarmSpace #KingPriceAgri #TotalAgri #Borancattle
07 Nov 2020
Jakkalsvlei wys hulle is meer as net n wynboer vir sy buurman Christo Meyer deur een van die borge te wees by die jaar se Cape Prestige Boran Auction. Jantjie van Jakkalsvlei vertel ons meer oor die plaas en sy wyn seleksie. As jy in die suidkaap is maak seker jy kom hier uit. #Jakkalsvlei #PrestigeBoranVeiling #Wyn #TotalAgri #KingPriceAgri
03 Nov 2020
Mambushi Boran veiling regstreeks vanaf Castle de Wildt. #FarmSpace #King_Price_Agri #TotalAgri #mambushi
02 Nov 2020
Die Eksteen familie fokus al vir jare om top genitka in hulle kudde te behou en te verbeter. Net die beste bly! Akkurate syfers, bo-gemiddelde EBV's is vir hulle noodsaaklik! By die veiling word slegs 17 van hulle top diere beskikbaar gestel. 25 November vanaf 8am. Vind meer uit op jhulle webstuiste https://exsteenngunis.co.za/ #Farmspace #KingPriceAgri #Nguni #TotalAgri
27 Oct 2020
In our third episode with Chris van der Merwe of the Mambushi Dieprooi Stud, we talk about Genotype, phenotype and breeding strategy. Tinus learned a lot, hope you do too. #KingPriceAgri #TotalAgri # FarmSpace MXM Mambushi Deep Red
22 Oct 2020
Die 21ste Oktober is die Nguni se sentrale Klub veiling met meer as 80 lotte beskikbaar is daar werklik iets vir almal. Hoor wat Archie te sê oor die veiling. Vie meer inligting besoek die webstuiste http://nguniklub.co.za #TotalAgri #King_Price_Agri
20 Oct 2020
Dr. Chris gee ons agtergrond oor sy plaas, die Borane wat hier loop en die pad wat hy gestap het om Zambiese en Kenya lyne in Suid-Afrika te teel. #Farmspace #King_Price_Agri #TotalAgri
20 Oct 2020
Chris De Brouwer gesels or die skuif van diere vanaf die kaap na die res van die land. Die sukses wat hy gehad het en die Nguni ras se kry so bietjie fokus. #FarmSpace #Nguni #TotalAgri #King_Price_Agri
15 Oct 2020
Kom kuier saam by die Jupidex Roadshow 2020 op Senekal. Besoek die dag virtueel by https://bit.ly/2FhFidN. #JupidexRoadshow2020 #TotalAgri #KingPriceAgri #Farmspace #Kverneland #Vicon #McHale #Alpler
10 Oct 2020
Vaalharts Agri se kern besigheid is om wat ookal die kliente soek, vir hulle te kry. Vandag het hulle 'n verskeidenheid van uitstallers hier by hul boeredag en selfs ek leer 'n ding of twee. Vir 'n besigheid op 'n klein dorpie trap die manne diep spore. #VaalhartsAgri #FarmSpace #Husqvarna #TotalAgri
07 Oct 2020
Die Hurwitz Broers is bekend vir die innoverende manier waarmee hulle landbou aandurf. Die aanstelling van Antia van der Westhuizen is 'n duidelike teken dat hulle nie terug sit en wag nie. Antia gesels oor haar rol op die plaas en die opkomende Boran veiling. Sien al die lotte en photos op https://boranauction.co.za/ #HurwitzFarming #FarmSpace #TotalAgri #King_Price_Agri
07 Oct 2020
Claas & Hurwitz se verhouding kom al n lang pad, kom vind uit waarom. Gerrit Diedericks vertel ons. #Trekland #Claas #TotalAgri #King_Price_Agri #FarmSpace
06 Oct 2020
Christopher Havenga neem ons deur die fantastiese aanbieding van Hurwitz Farming. #BoranSummerSale #HurwitzFarming #King_Price_Agri #TotalAgri #FarmSpace
06 Oct 2020
SImeon oor wat hul Boran aanbieding so spesiaal maak. Moenie die Hurwitz Farming Boran-somerverkoping môre om 11:00 misloop nie! #HurwitzFarming #TotalAgri #King_Price_Agri #FarmSpace
06 Oct 2020
Effektiewe luis beheer by beeste met Corné Mostert en Virbac South Africa Farm. #VirbacZA #FarmSpace #TotalAgri #KingPrice
05 Oct 2020
Johan Terblanche van die Goudveld Brandbeskermingsvereniging verduidelik hoe om 'n Driptorch te gebruik en hoe om 'n voorbrand te maak. Video moontlik gemaak deur #KingPriceAgri #Husqvarna #TotalAgri #FarmSpace
05 Oct 2020
Total Agri Racing Team Live vanaf Nampo Park by die Total Agri 400. Hoe was dag 1 se resies? https://bit.ly/3hJZhiu #TotalAgri #farmspace
27 Sept 2020
Hoe het die Total Agri Racing Team gedoen met die Total Agri 400? Sandra vertel hoe gat-oor-kop voel. #TotalAgri #TotalAgriRacing #SACCS #FarmSpace
23 Sept 2020
Interested in Rally Bakkies? Matt Smith tells us more about SACCS. Made possible by #TotalAgri #KingPriceAgri #FarmSpace #TotalAgriRacing
23 Sept 2020