Loading results…
Loading results…
Tagged #afrivet
24 results
Ever wondered what happens to your samples once they reach the lab? Join Caryn Shacklock as she takes us behind the scenes at the Afrivet Laboratory, where farmer samples are carefully processed and tested. Through accurate diagnostics and expert analysis, the team is able to recommend the most effective product for each specific situation, helping farmers make informed decisions with confidence. www.afrivet.co.za #Afrivet #AnimalHealth #LaboratoryDiagnostics #FarmSpace #WeSpeakFarmer
24 Jun 2026
Have you heard about Afrivet’s new products? James Wilmot is going to tell us more… why he uses it and why it works so well. www.afrivet.co.za #Afrivet #AnimalHealth #EastLondon #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2026
Afrivet het 'n lekker promosie by NAMPO 2026. Koop hul produkte en kry 'n baadjie. Koud kry die winter gaan jy nie. https://www.afrivet.co.za/ #Afrivet #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
Wat is die hoof probleme wat die skaapboere in die gesig staar met al die reën wat ons gekry het? - Nampo 2026 Danie gee ons 'n oorsig van die siektes asook watter produkte jy kan gebruik om dit te voorkom. https://www.afrivet.co.za/ #Afrivet #Skaapboere #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
Afrivet stap nou al 'n lang pad saam met die boere. Wat het hulle alles hier op Nampo 2026? Oom Jannie en Lee-Ann vat ons deur hulle produkte. https://www.afrivet.co.za/ #Afrivet #DiereGesondheid #ParasietBeheer #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
Wil jy weet wanneer jy watter Afrivet produk moet gebruik om die gesondheid van jou diere ‘n hupstoot te gee? Ons gesels met Adriaan Geldenhuys, hy gaan ons meer vertel oor presies hoe hy Afrivet produkte gebruik vir sy skaapboerdery. Vir meer inligting besoek gerus: www.afrivet.co.za/products #AfriVet #DiereGesondheid #SheepFarming #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Apr 2026
"Hoekom is Christoff 'n groot Afrivet ondersteuner? Hy verduidelik waarom hy al van 2018 die pad saam met hulle stap en watter waarde die produkte vir hulle bied. Vir meer inligting besoek www.afrivet.co.za/products. #Afrivet #Biosekuriteit #BeproefEnGetoets #FarmSpace #OnsPraatBoer"
31 Mar 2026
Weber Trüter boer tussen George & Oudtshoorn met Angora bokke en gebruik Afrivet se produkte vir sy kudde. Hoe werk Afrivet se Expel vir hom? En hoe voeg dit waarde by sy Angora bok boerdery. www.afrivet.co.za/products #Afrivet #AngoraBoerdery #ExpelPlus #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Mar 2026
Haarwurm is iets wat kom soos 'n dief in die nag! Ons praat met Celia van Chrissiesmeer oor hoe sy Afrivet se Wirevax gebruik om haar kudde op n vlak te hou waar die wolproduksie nie beinvloed word nie. Besoek www.afrivet.co.za/products vir meer inligting. #Afrivet #Haarwurm #Wirevax #Wolproduksie #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Mar 2026
Kry haarwurm jou en jou kudde onder? Ons gesels met Christo Dorfling om te hoor hoe Afrivet hom gehelp het om drastiese verbetering in haarwurmbeheer te sien. Vir meer inligting besoek www.afrivet.co.za/products. #Afrivet #Haarwurm #VerbeterJouKudde #KuddeGesondheid #SkaapBoer #Farmspace #OnsPraatBoer
27 Jan 2026
Haarwurm is een van die dinge wat wol produksie affekteer. As dit nie effektief hanteer word nie, verloor jy self jou ooie! Hoe gebruik Dries Venter sy Afrivet produkte om die probleem onder beheer te hou. Vir meer inligting besoek www.afrivet.co.za/products. #Afrivet #HaarWurm #Wirevax #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jan 2026
Raadop oor wat sal werk vir daai blou bosluise wat altyd op jou beeste sit? Afrivet doen dip weerstandigheidstoetse in hulle lab en kom na jou plaas toe om seker te maak jy gebruik die regte dip en konsentrasies vir jou plaas. Domenik Röhrs van Escort vertel ons meer oor die verskil wat Afrivet op sy plaas gemaak het. Besoek: www.afrivet.co.za/products #Afrivet #DairyFarming #TickSolutions #MilkProduction #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Dec 2025
Kim Fraser is very passionate about calves and getting them ready for milk production. Together with Afrivet, she is excited to support the next generation of farmers in KZN. For more information visit www.afrivet.co.za/products. #Afrivet #Calves #MilkProduction #NextGenerationOfFarming #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Nov 2025
Opsoek na 'n beter oplossing vir jou bosluise? Dr Rick Mappen vertel hoe hy Afrivet se laboratorium gebruik om vir sy boere die beste oplossings vir hulle bosluise te gee. Besoek www.afrivet.co.za/products vir meer inligting. #Afrivet #BosluisOplossings #BosluitWeerstand #AfrivetLab #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Oct 2025
Ons het by Kent Kriege in die Karoo 'n draai gaan maak om te hoor hoe hou hy sy diere gesond, verminder hulle stres en hoe help hy hulle met produksie? Wat het Afrivet vir Kent se plaas beteken? www.afrivet.co.za/products #Afrivet #DiereGesondheid #StresVermindering #DiereProduksie #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Sept 2025
Philip Dixie boer net buite Uitenhage met Angora- en Boerbokke. Hy gebruik Ultratet en Expel Plus Jetting Fluid van Afrivet om die uitdagings op sy plaas aan te pak. www.afrivet.co.za/products #Afrivet #Bosluise #Hartwater #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Aug 2025
Ons almal weet watter probleme 'n mens in die Swartruggens distrik ervaar. Ons gesels met Gert van Leeupoort Simmentallers oor hoe Afrivet 'n verskil in sy boerdery gemaak het. www.afrivet.co.za/products #Afrivet #Bosluise #Hartwater #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2025
Hoe kan jy die produksievlakke in jou melkboerdery konstant hou? Dian Landman, net buite Tsitsikamma, melk 3 500 koeie oor 4 plase en hy vertel ons hoe Afrivet se produkte hom help met sy dieregesondheid en melkproduksie. www.afrivet.co.za/products #Afrivet #MelkProduksie #DiereGesondheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Aug 2025
Afrivet vier 25 jaar in die dieregesondheidsbedryf hier op Nampo 2025. Hulle nooi jou uit om te kom draai by hulle stalletjie en deel te neem aan die skattajag asook om meer uit te vind oor die opleiding programme wat hulle aanbied. https://www.afrivet.co.za/ #Afrivet #Dieregesonheid #OpleidingProgramme #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatboer
13 May 2025
Wil jy kundiges hê wat vir jou werk? Stefan, tegniese adviseur by Afrivet opleidingsdienste, en Hesmari, Afrivet se Limpopo agent, vertel ons van die opleiding wat hulle bied, en hoekom jy sal baar vind by hulle opleiding. www.afrivet.co.za #afrivet #opleiding #farmspace #onspraatboer
04 Dec 2024