Loading results…
Loading results…
Tagged #farmspacegarage
31 results
Dit is die laaste dag van die Rymax Road Trip... Gaan ons dit tot op die plaas maak? Kyk hier wat alles langs die pad gebeur het. #Rymax #RoadTrip #FarmSpaceGarage #OnsPraatBoer
19 Jul 2022
Klippie moes fiets stoot, Apper se Vuka is amper klaar, en ons het 'n akrobaat wat vir ons water kunsies op die Rymax road trip doen. #Rymax #Roadtrip #FarmSpaceGarage
24 Jun 2022
Wat is op die rakke by Sparex? Jano kuier by Sparex se pakhuis in die Kaap en gaan 'n bietjie meer in diepte oor hulle gereedskap en "spanners". https://za.sparex.com/ #Sparex #Tools #FarmspaceGarage
13 Jun 2022
Wat is op die rakke by Sparex? Jano kuier by Sparex se pakhuis in die Kaap en fokus 'n bietjie meer op hulle vurke. As jy enige iets op die plaas benodig wat jou werkswinkel aanbetref hoef jy net een plek te kontak. https://za.sparex.com/ #Sparex #Forks #FarmspaceGarage
01 Jun 2022
Vang die donker jou ook soms omkant? Kyk hoe Sparex se ligte ons help om van donker werk, 'ligte' werk te maak. https://za.sparex.com/ #Sparex #Lights #FarmspaceGarage
13 May 2022
Hier is die video waarvaar julle almal gewag het! Ons gaan saam met Rymax op 'n road trip vir 240km deur die Karoo met 'n ou Ford trekker. #Rymax #Ford #FarmspaceGarage
12 May 2022
Kom besoek vir Sparex by hierdie jaar se Nampo Oesdag - Harvest Day 2022 in die Nampo Saal. Hulle stel 'n nuwe reeks onderdele bekend en daar is ook lekker pryse om te wen. https://za.sparex.com/ #Sparex #NAMPO2022 #FarmspaceGarage
10 May 2022
Wat is op die rakke by Sparex? Jano kuier by Sparex se nuwe pakhuis in die Kaap en gaan 'n bietjie meer diepte in oor van die produkte wat op hulle "display" rakke is. https://za.sparex.com/ #Sparex #Parts #FarmspaceGarage
29 Apr 2022
Kyk hierdie splinter nuwe Massey Ferguson 3300 trekker! Jano wys ons meer in diepte hoe dié trekker aanmekaar gesit is en waarna jy moet kyk wanneer jy so trekker aanskaf. #MasseyFerguson #3300 #Tractors #AGCO #FarmSpaceGarage
28 Apr 2022
Jano gesels met Brendon en Zeelie oor Massey Ferguson se splinter nuwe 3308 trekker. Ons doen 'n diesel toets en hulle vertel ons meer van wat hier aangaan. #MasseyFerguson #3308 #Tractors #AGCO #FarmSpaceGarage
28 Apr 2022
Wat is op die rak by Sparex? Jano kuier vandag by Sparex se nuwe pakhuis in die Kaap en gesels 'n bietjie meer in diepte oor van hul produkte. https://za.sparex.com/ #Sparex #BatteryPack #Parts #FarmspaceGarage
13 Apr 2022
Gaan dié trekker weer loop? Jano van FarmSpace Garage wys ons hoe om 'n alternator op 'n Massey Ferguson 165 af te haal, oop en reg te maak. https://za.sparex.com/ #Sparex #MasseyFerguson #FarmSpaceGarage
29 Mar 2022
Het jou trekker ook dringend 'n nuwe stel kruiskoppe nodig? Jano Taljaard wys ons hoe om kruiskoppe, in die middel van die Karoo, by 'n International 785 trekker se as te vervang deur van Sparex South Africa parte gebruik te maak. https://za.sparex.com/ #Sparex #International785 #FarmspaceGarage
01 Mar 2022
Weet jy waar al die parte op jou trekker sit? Jano van FarmSpace Garage wys ons waar al die parte op jou trekker sit en hoe dit werk. https://za.sparex.com/ #Sparex #FarmspaceGarage
25 Jan 2022
Do you want to learn how to service your tractor? In this episode, Jano Taljaard from FarmSpace Garage takes us through changing your water or antifreeze on a 165 Massey Ferguson tractor. This is the last episode out of a five-part series. For more information and/or all your tractor parts kindly visit: https://za.sparex.com/ #Sparex #MasseyFerguson #FarmSpaceGarage
07 Jan 2022
Die laaste video van die 5000 maar nie die laaste van Farmspace Garage nie. Sparex het 'n lekker "kit" gestuur wat Jano opbou. https://za.sparex.com/ #farmspace #FarmSpaceGarage #Sparex
20 Dec 2021
Do you want to learn how to service your tractor? In this episode, Jano Taljaard from FarmSpace Garage talks especially about how and when to change your engine's oil on a 165 Massey Ferguson tractor. This is the fourth episode out of a five-part series. https://za.sparex.com/ #Sparex #MasseyFerguson #FarmSpaceGarage
13 Dec 2021
Ford 5000 bedrading nr. 2 Jano sorteer nou die Ford behoorlik uit! Dankie https://za.sparex.com/ vir die video #SpareX #Ford5000 #FarmSpaceGarage
29 Nov 2021
Hoor hierdie lekker ou storie van 'n goeie ou trekker? Schalk Patat vertel ons van die John Deere 70 diesel wat hy herstel het. #Rymax #JohnDeere #FarmSpaceGarage
25 Nov 2021
Sukkel jy met jou trekker se bedrading? Jano wys ons op 'n Ford 5000 hoe jy moet maak. https://za.sparex.com/ #SpareX #Ford5000 #FarmSpaceGarage
19 Nov 2021